072 331 4335 (Amanda) | info@ekliefkrismis.co.za

Eden Place - Kraaibosch - George | Heroldsbaai - Tuinroete

ekliefkrismis

"Creativity is the way people share their soul with the world"

ekliefkrismis vier kreatiwiteit deur 150 uitstallers bymekaar te bring om 'n verskeidenheid produkte soos juweliersware, klere, geskenke, speelgoed, dekor, smullekker eetgoed en deli-produkte aan die inwoners en toeriste van die Tuinroete te verkoop.

aktiwiteite

wat om te verwag