072 331 4335 (Amanda) | info@ekliefkrismis.co.za

Eden Place - Kraaibosch - George | Heroldsbaai - Tuinroete

ekliefkrismis aansoek vorm

Hoe die aansoek prosess werk?

Die seleksie prosess behels goeie kwaliteit foto’s van jou produkte wat vir ons gestuur moet word deur e-pos. Na goedkeuring op grond van u photos sal die Ekliefkrismis span u kontak om u reeks produkte vir uitstalling te bespreek.

Stap 1

Algemene inligting

Laai Asseblief die “General Information Document” af en lees dit deur. Die dokument bevat al die algemene nodige inligting oor die Ekliefkrismis Kersmark 2018.

Download

Stap 2

Elektroniese Aansoek Vorm

Volg die skakel om die elektroniese vorm in te vul en dit na ons te stuur.

Apply

Stap 3

E-pos fotos van jou produkte

Volg die skakel om ‘n epos te open en jou photos aan te heg. As die skakel nie open nie kan u asb u photos aan ekliefkrismis@gmail.com stuur.

E-mail